David Naughton

David Naughton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Walsh Naughton
Geboorte 13 Februarie 1951 (1951-02-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Naughton (gebore 13 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Midnight Madness (1980), An American Werewolf in London (1981), Steel and Lace (1991), en Detroit Rock City (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy